NN 08/2024

AGTERSTALLIGE GEMS MEDIESE SUBSIDIE

Die SAOU het met kommer verneem dat die verhoogde mediese subsidie, soos aangekondig deur die werkgewer vir implementering vanaf 1 Januarie 2024, nie plaasgevind het nie.

 

Georganiseerde arbeid, waarvan die SAOU deel vorm, het op 19 Februarie 2024 ‘n spesiale vergadering van die SKBR (PSCBC) byeengeroep oor die hantering van die saak. 

 

Ons bevestig hiermee die volgende:

  • Die werkgewer sal die verhoogde premie-verskil, terugwerkend in die Maart 2024-salarislopie implementeer;
  • Die werkgewer sal binnekort ‘n amptelike skrywe in hierdie verband uitreik.

 

Indien u enige verdere probleme daarna ondervind, moet u dit onverwyld by u betrokke provinsiale kantoor aanmeld.

SALARISAANPASSING 2024

Die salarisaanpassing vir 2024/2025 is ooreengekom in PSCBC Resolusie 2 van 2023. Die hoofpunte is as volg:

  • Hierdie aanpassing is van toepassing op salarisband 1-12.
  • Die aanpassing sal gekoppel wees aan die verbruikersprysindeks (VPI).
  • Die VPI sal deur die Tesourie bepaal word, soos uiteengesit in die nasionale begrotingsrede.
  • Die salarisverhoging sal begrens word deur ‘n minimum van 4,5%- en ‘n maksimum van 6,5%- aanpassing.

 

‘n Formele aankondiging van die werkgewer sal egter afgewag word sodat implementeringsdatum en die korrekte salarisskale aan lede versprei kan word. 

ARREARS GEMS MEDICAL

SUBSIDY

The SAOU was made aware that the increased medical subsidy, as announced by the employer for implementation from 1 January 2024, had not occurred.

 

Organised labour, which the SAOU forms part of, convened a special meeting of the PSCBC on 19 January 2024 on the handling of the matter.

 

We with this confirm the following:

  • The employer will implement the increased subsidy differential retroactively in the March 2024 salary run;
  • The employer will shortly issue an official letter in this regard.

 

If you experience any further problems after this, you should report them to your respective provincial office without hesitation.

SALARY INCREASE 2024

The salary increase for 2024/2025 was negotiated in PSCBC Resolution 2 of 2023. The main aspects are as follows:

  • This increase is applicable on salary levels 1 – 12.
  • The increase will be linked to the consumer price index (CPI).
  • The CPI will be determined by Treasury and will be announced in the national budget speech.
  • The increase will be fenced by a minimum of 4,5% and a maximum of 6,5%.

 

However, a formal announcement from the employer will be awaited so that implementation dates and the correct salary scales can be distributed to members.

by SAOU 16 Apr, 2024
NN 14/2024: In die Nasionale Nuusbrief 12/2024 (klik hier) is berig dat die 4,7% algemene salarisaanpassing m.i.v. 1 April 2024 geïmplementeer word.
Die huidige bevinding van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK)...
by SAOU 09 Apr, 2024
NN 13/2024: Die huidige bevinding van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) rakende geslaggebaseerde skooluniforms, het die debat oor diversiteit opnuut in skole laat opvlam.
More posts
Share by: