Nuusbrief 41 van 2017 : #SkoolKaping / #SchoolCapture. Lees meer/Read more
Nuusbrief 38 van 2017 : SAOU Omnibus. Lees meer/Read more
Nuusbrief 36 van 2017 : Godsdiens in skole / Religion in schools. Lees meer/Read more
Nuusbrief 9 van 2017 : Algemene salarisaanpassing / General salary adjustment. Lees meer/Read more
Nuusbrief 7 van 2017 : Finsa Finansiering / Finsa Financing. Lees meer/Read more
Nuusbrief 3 van 2017 : Vakante Pos : Professionele Beampte Gauteng. Lees meer
Nuusbrief 1 van 2017 : Vakante Pos – Adviseur SAOU Regsdienste. Lees meer
E-Nuus/E-News 34 van 2017 : Merkers Memo / Markers Memo. Lees meer/Read more
E-Nuus/E-News 32 van 2017 : #SkoolKaping / #SchoolCapture. Lees meer/Read more
E-Nuus/E-News 27 van 2017 : Wêreld Onderwysersdag / World Teachers’ Day. Lees meer/Read more
E-Nuus/E-News 24 van 2017 : Gelukkige Vrouedag / Happy Women’s Day. Lees meer/Read more
E-Nuus/E-News 14 van 2017 : Riglyne vir Nasieners / Guidelines for Markers. Lees meer/Read more
E-Nuus/E-News 9 van 2017 : Werkplekverteenwoordigers / Wokplace Representatives. Lees meer/Read more
Nuusbrief 45 van 2017 : Meningsopname / Communication Survey. Lees meer/Read more
Nuusbrief 43 van 2017 : #SkoolKaping / #SchoolCapture. Lees meer/Read more
Nuusbrief 37 van 2017 : Submission of documents to the District Office. Read more
Nuusbrief 33 van 2017 : Gelukkige Vrouedag / Happy Women’s Day. Lees meer/Read more
Nuusbrief 15 van 2017 : Regsdiente Opleiding / Legal Service Training. Lees meer/Read more
Kompetisie tyd! / Competition Time! Lees meer/Read more
Nuusbief 39 van 2017 : Vakansiegroete, Belangrike datums / Important dates. Lees meer/Read more
Nuusbief 38 van 2017 : Bemagtigingsessie / Empowerment session. Lees meer/Read more
Nuusbief 35 van 2017 : #SkoolKaping / #SchoolCapture. Lees meer/Read more
Nuusbief 32 van 2017 : World Teacher’s Day. Read more
Nuusbief 31 van 2017 : Beoogde COSATU-staking / Planned strike by COSATU. Lees meer/Read more
Nuusbief 23 van 2017 : Wintervakansie / Winter holiday. Lees meer/Read more
Nuusbief 19 van 2017 : Sekretaressedag / Secretary Day, 6 September 2017. Lees meer/Read more
Nuusbief 12 van 2017 : SAOU Hoofdesimposium 2017 / SAOU Principals’ Symposium. Lees meer/Read more
Nuusbief 8 van 2017 : Aanvraag van Benoemings – SAOU Onderwystoekennings. Lees meer
Nuusbief 3 van 2017 : Baie Belangrik! / Very Important! Lees meer/Read more
Blitz 59 van 2017 : Posvoorsiening 2018 / Post Establishment 2018. Lees meer/Read more
Blitz 56 van 2017 : Postevoorsiening / Post Provisioning 2018. Lees meer/Read more
Blitz 55 van 2017 : Belangrike datums / Important dates 2018. Lees meer/Read more
Blitz 52 van 2017 : #SkoolKaping / #SchoolCapture. Lees meer/Read more
Blitz 51 van 2017 : Postevoorsiening 2018 / Post Provisioning 2018. Lees meer/Read more
Blitz 50 van 2017 : Postevoorsiening 2018 / Post Provisioning 2018. Lees meer/Read more
Blitz 49 van 2017 : Postevoorsiening 2018 / Post Provisioning 2018. Lees meer/Read more
Blitz 48 van 2017 : Personeelvoorsiening 2018 / Post Provisioning 2018. Lees meer/Read more
Blitz 44 van 2017 : Oktober vakansie / October school holiday. Lees meer/Read more
Blitz 42 van 2017 : LSOB Werskwinkels, Okt’2017, LSEN Workshops, Oct’2017. Lees meer/Read more
Blitz 41 van 2017 : Korporatiewe Geskenk vir 2018 / Corporate Gifts for 2018. Lees meer/Read more
Blitz 40 van 2017 : Sekretaresse dag / Secretary day. Lees meer/Read more
Blitz 34 van 2017 : Vrouedag – On lede gee om / Women’s day – Our members care. Lees meer/Read more
Blitz 30 van 2017 : Vrouedag, 2 Augustus 2017 / Women’s Day, 2 August 2017. Lees meer/Read more
Blitz 23 van 2017 : Gedragskode vir skole / Code of Conduct for schools. Lees meer/Read more
Blitz 13 van 2017 : Betaling van Gr 12 Merkers / Payment of Gr 12 Markers. Lees meer/Read more
Blitz 10 van 2017 : Opleiding Feb’17 / Training Feb’17. Lees meer/Read more
Blitz 1 van 2017 : Welkom terug, Opleiding / Welcome back, Training. Lees meer/Read more
Nuusflits 42 van 2017 : Korporatiewe Geskenke / Corporate Gifts. Lees meer/Read more
Nuusflits 41 van 2017 : Opleidingsprogram 2018 / Training Program 2018. Lees meer/Read more
Nuusflits 39 van 2017 : #SkoolKaping / #SchoolCapture. Lees meer/Read more
Nuusflits 36 van 2017 : Wêreld Onderwysersdag / World Teacher’s Day. Lees meer/Read more
Nuusflits 30 van 2017 : Inbetaling deur WKOD / Payment by WCED. Lees meer/Read more
Nuusflits 29 van 2017 : Gelukkige Vrouedag / Happy Women’s Day. Lees meer/Read more
Nuusbrief 43 van 2017 : #SkoolKaping / #SchoolCapture. Lees meer/Read more
Nuusbrief 31 van 2017 : Vrouedag / Women’s Day. Lees meer/Read more
Nuusbrief 21 van 2017 : Gebeurlikheidsplan Protesoptredes Stakings. Lees meer
Nuusbrief 19 van 2017 : OLSOB Werkswinkel / ELSEN Workshop. Lees meer/Read more
Nuusbrief 14 van 2017 : Datumreservering – Bemagtiging Admin Personeel. Lees meer/Read more
Nuusbrief 6 van 2017 : MPU Inligtingsvergaderings. Lees meer
Nuusbrief 2 van 2017 : Datumreservering / Reservation of dates. Lees meer/Read more
Nuusbrief 1 van 2017 : Welkom terug / Welcome back. Lees meer/Read more
NIB 50 van 2017 : SAOU NW Organogram. Lees meer/Read more
NIB 49 van 2017 : #SkoolKaping / #SchoolCapture. Lees meer/Read more
NIB 36 van 2017 : GKBS Terugbetaling / IQMS Pay back. Lees meer/Read more
NIB 33 van 2017 : Vrouedag / Women’s Day. Lees meer/Read more
NIB 31 van 2017 : Departementele vorms / Departmental forms. Lees meer/Read more
NIB 29 van 2017 : OLSOB Werkswinkel / ELSEN Workshop, 13 September 2017. Lees meer/Read more
NIB 11 van 2017 : Aftredekongres / Retirement Congress. Lees meer/Read more
NIB 35 van 2017 : Vakansie groete / Holiday greetings. Lees meer/Read more
NIB 32 van 2017 : #SkoolKaping / #SchoolCapture. Lees meer/Read more
NIB 27 van 2017 : Gelukkige Sekretaressedag / Happy Secretaries day. Lees meer/Read more
NIB 22 van 2017 : Gelukkige Vrouedag / Happy Women’s Day. Lees meer/Read more
NIB 15 van 2017 : Lede wil dit weet / Members want to know. Lees meer/Read more
NIB 14 van 2017 : SARO (KPOO punte) / SACE (CPTD points). Lees meer/Read more
NIB 10 van 2017 : LDvO Staking / LDoE Strike. Lees meer/Read more
Memo 5 van 2017 : Vul van poste / Filling of posts. Lees meer/Read more
Memo 4 van 2017 : Afgestorwe Lede / Deceased Members. Lees meer/Read more
Memo 3 van 2017 : Salarisaanpassings / Salary Adjustments. Lees meer/Read more
'My experience with SAOU was outstanding. After months of struggle, they assisted me in obtaining my SACE certificate. Additionally, their thoughtful gesture of wishing me a happy birthday was particularly heartwarming.'
Keshia Erasmus
''Ons het gesukkel met 'n vakkeuse van 'n matriekleerling aan die begin van die jaar, aangesien haar ma verlede jaar die toestemmingsbrief na verkeerde e-pos gestuur het. Die departement het net volstrek geweier om haar vak te verander, al het sy al vir amper 'n kwartaal in die veranderde vak gesit. Ons het SAOU genader om hulp en dit was nie eers 'n paar dae nie toe kry ons die toestemmingsbrief vanaf die departement, vergesel met 'n verskoning.''
Lizé van Aswegen
''Flink diens. Akkurate inligting.'' Garetha
''Onderwerpe is spesifiek uniek, baie leersaam en word deur kundiges keurig aangebied.''
Gretie Luyt
''Best service and easy to find information. ''
Kgothatso Madibana
''My ervaring met SAOU is uitstekend tot dusver. Ek het aanlyn geregistreer en is bykans onmiddelik n lid.''
Janeke Jordaan
''Professional advice given and FAQ are very helpful. Staff knowledgeable and website insightful.''
Gregory McCullum
''Daar is dadelik aan my raad gegee.
Dokumentasie was vinnig aangestuur.
Andre Pretorius was vriendelik, bekwaam en van groot hulp met my probleem.''
Susan Jansen
''Excellent rating - For conducting the ongoing professional development workshops on content and on the
latest developments in education.
Continue with the excellent work.''
Molale DC
''My ervaring met die SAOU was uitstekend omdat die webwerf verbruikers-vriendelik is en ek maklik kon aansluit by die unie. Ek is ook vinnig gehelp toe ek hoofkantoor gebêl het. ''
Jacomien Davidson
"Hiermee wil ek graag my dankbaarheid uitspreek vir die geleentheid wat ek ontvang het om saam met my gade die kongres te kon bywoon. Die ervaring was werklik spesiaal. Die absolute professionele voorbereiding ten opsigte van administrasie asook die persoonlike ingesteldheid teenoor die ontvangers van die toekennings was indrukwekkend. Baie dankie vir die erkenning van die werk wat opvoeders doen, dit skep nederige dankbaarheid vir die taak wat God aan my toevertrou het."
E Havenga
''The manner of questions are spot on and one can only hope responses will fast and reliable... New website is highly informative ''
ShamielITIO Mohamed
''Ek wil graag net persoonlik dankie se vir ''n wonderlike Saterdag. Dit was absoluut die moeite werd!
Julle verwelkoming, fantastiese sprekers, middagete, geskenkpakkie en nog 'n wegneem kospakkie was uit die boonste rakke. Dis n voorreg om lid van die SAOU te kan wees.
Dankie en sterkte vir dit waarvoor julle staan en die puik diens wat ons as lede ontvang.''
Sunet Sanders
''My ervaring met SAOU is uitstekend omdat - om dit sommer plein en reguit te sê - in al die jare wat ek SAOU opleidings bygewoon / (Zoom) was nie een ooit 'n mors van tyd nie. Dit is altyd baie insiggewend en interessant. Ek leer ongelooflik baie by die aanbiedings. Baie, baie dankie vir julle puik diens. Ek waardeer dit opreg. Somtyds is dit moeilik om alles ingepas te kry, om na die opleidings te luister maar ek probeer maar altyd 'n plan maak om dit by te woon. Gaan voort met die goeie werk! Baie dankie'' Mathilde van Niekerk
''My ervaring met die SAOU was uitstekend omdat my vrae altyd vlugtig en deeglik beantwoord word. Ek voel vry om enige kwessie met die SAOU te bespreek en ek voel veilig sowel as beskermd wanneer ek kontak maak. Ek voel dat die SAOU as 'n uitstekende ondersteuningsnetwerk vir my dien en ek is nie seker dat ek onderwys, en die politiek daaragter, sou kon hanteer sonder 'n unie met wie ek so vertroud voel nie. Baie dankie!''
Karla du Toit
I got the answers to my questions and there was additional information I could browse on for more information.
Proudy Dlamini
Baie dankie vir alles wat julle alles vir my gedoen het hierdie jaar gedoen het .. al die dinge wat gesorteer het..al die help.. al die ondersteuning... Julle is puik...
Geniet julle vakansie!
Anneke Oberholzer
All Rights Reserved