UITSTAPPIES
Die beplanning van 'n skooluitstappie of -toer is gewoonlik baie opwindend vir die skool wat inisiatief neem om onderrig en leer vir hul leerders verder te neem as die klaskamer of skoolterrein. Alhoewel die beplanning van ʼn skooluitstappie of -toer eenvoudig lyk, is daar ʼn lys van moets en moenies en ʼngroot verantwoordelikheid wat op die skouers van elke rolspeler en organiseerder rus.
Die rol van ‘n onderwyser tydens ‘n skooluitstappie of -toer:
‘n Skoolaktiwiteit word geklassifiseer as enige opvoedkundige, kulturele, sport of sosiale aktiwiteit van die skool wat by die skool of op ʼn ander perseel gehou word. In die onderwys is die beginsel in loco parentis van toepassing op elke onderwyser. Hierdie regsterm verleen aan onderwysers ʼn plig soortgelyk aan dié van ouers. Dit beklemtoon hul verantwoordelikheid om die welstand en veiligheid van hul leerders te verseker. Indien die onvoorsiene tydens ʼn skooluitstappie of -toer plaasvind, wat lei tot die besering van ‘n leerder, kan opvoeders regtens aanspreeklik gehou word indien daar bewyse is dat die skool en/of onderwyser nalatig was in die nakoming van hul sorgsaamheidsplig. Bewerings van growwe nalatigheid van die skool en/of opvoeder se kant kan lei tot siviele- asook arbeidsregtelike-aksies.
Belangrike algemene bepalings waarop gelet moet word tydens die reël van ʼn skooluitstappie of -toer:
Skole moet die volgende protokol vir skooluitstappies of -toere in terme van die Regulasies volg:
‘n Duplikaataansoek moet die volgende bevat:
Die volgende moet voorsien word deur 'n eienaar/sub-kontrakteur of die eienaar van ʼn gekontrakteerde voertuig:
Hul moet padwaardigheidsertifikate, versekering en geldige bestuurslisensies besit. Elke voertuig moet ook ʼn brandblusser hê. Daar mag verder vereis word dat daar ʼn aflos-drywer en ʼn ondersteuningstelsel in plek moet wees. Die skoolhoof, verantwoordelike onderwyser of ʼnlid van die skool se beheerliggaam moet tussenbeide tree indien daar enige twyfel ontstaan oor die padwaardigheid van ʼn voertuig.
Hoe om te werk te gaan in die geval van Provinsiale regulasies?
Dit is belangrik om in ag te neem dat sommige provinsies oor hul eie verfynde administratiewe regulasies met betrekking tot skooluitstappies- en toere beskik, soos byvoorbeeld:
Ten slotte
EXCURSIONS
Planning a school trip or tour is usually very exciting for the school that takes the initiative to take teaching and learning for their learners much further than just in the classroom or even the school grounds. Although the planning of such an excursion or tour may seem obvious, there is a list of dos and don’ts of school trips or tours, as well as many responsibilities that rest on each role player.
The role of an educator during a school trip or tour:
Any educational, cultural, sports or social activity of the school that is held at the school or on other premises is classified as a school activity. In education, the in loco parentis principle applies to every educator. This legal term gives educators a duty similar to that of parents. This emphasizes their responsibility to ensure the well-being and safety of their learners. If the unforeseen happens during a school trip or tour that leads to the injury of a learner, educators can be held legally liable if there is evidence that the school and/or educator was negligent in fulfilling the duty of care that rests on them. Allegations of gross negligence on the part of the school and/or educator can lead to civil and labour law actions.
General important provisions that must be taken into account when organizing a school trip or tour:
Schools must follow the following protocol for school trips or tours in terms of the Regulations:
A duplicate application must contain the following:
The following must be provided by an owner or sub-contractor or the owner of a contracted vehicle:
They must possess roadworthiness certificates, insurance and valid driving licences. Every vehicle must also have a fire extinguisher. It may also be required that there be a back-up driver and a support system. The principal, responsible educator or a member of the school's governing body must intervene if there is any doubt about the roadworthiness of a vehicle.
How to proceed in the case of Provincial regulations?
Attention must be paid to the fact that some provinces have their own refined administrative regulations in relation to school trips and tours, such as for example:
In conclusion
'My experience with SAOU was outstanding. After months of struggle, they assisted me in obtaining my SACE certificate. Additionally, their thoughtful gesture of wishing me a happy birthday was particularly heartwarming.'
Keshia Erasmus
''Ons het gesukkel met 'n vakkeuse van 'n matriekleerling aan die begin van die jaar, aangesien haar ma verlede jaar die toestemmingsbrief na verkeerde e-pos gestuur het. Die departement het net volstrek geweier om haar vak te verander, al het sy al vir amper 'n kwartaal in die veranderde vak gesit. Ons het SAOU genader om hulp en dit was nie eers 'n paar dae nie toe kry ons die toestemmingsbrief vanaf die departement, vergesel met 'n verskoning.''
Lizé van Aswegen
''Flink diens. Akkurate inligting.'' Garetha
''Onderwerpe is spesifiek uniek, baie leersaam en word deur kundiges keurig aangebied.''
Gretie Luyt
''Best service and easy to find information. ''
Kgothatso Madibana
''My ervaring met SAOU is uitstekend tot dusver. Ek het aanlyn geregistreer en is bykans onmiddelik n lid.''
Janeke Jordaan
''Professional advice given and FAQ are very helpful. Staff knowledgeable and website insightful.''
Gregory McCullum
''Daar is dadelik aan my raad gegee.
Dokumentasie was vinnig aangestuur.
Andre Pretorius was vriendelik, bekwaam en van groot hulp met my probleem.''
Susan Jansen
''Excellent rating - For conducting the ongoing professional development workshops on content and on the
latest developments in education.
Continue with the excellent work.''
Molale DC
''My ervaring met die SAOU was uitstekend omdat die webwerf verbruikers-vriendelik is en ek maklik kon aansluit by die unie. Ek is ook vinnig gehelp toe ek hoofkantoor gebêl het. ''
Jacomien Davidson
"Hiermee wil ek graag my dankbaarheid uitspreek vir die geleentheid wat ek ontvang het om saam met my gade die kongres te kon bywoon. Die ervaring was werklik spesiaal. Die absolute professionele voorbereiding ten opsigte van administrasie asook die persoonlike ingesteldheid teenoor die ontvangers van die toekennings was indrukwekkend. Baie dankie vir die erkenning van die werk wat opvoeders doen, dit skep nederige dankbaarheid vir die taak wat God aan my toevertrou het."
E Havenga
''The manner of questions are spot on and one can only hope responses will fast and reliable... New website is highly informative ''
ShamielITIO Mohamed
''Ek wil graag net persoonlik dankie se vir ''n wonderlike Saterdag. Dit was absoluut die moeite werd!
Julle verwelkoming, fantastiese sprekers, middagete, geskenkpakkie en nog 'n wegneem kospakkie was uit die boonste rakke. Dis n voorreg om lid van die SAOU te kan wees.
Dankie en sterkte vir dit waarvoor julle staan en die puik diens wat ons as lede ontvang.''
Sunet Sanders
''My ervaring met SAOU is uitstekend omdat - om dit sommer plein en reguit te sê - in al die jare wat ek SAOU opleidings bygewoon / (Zoom) was nie een ooit 'n mors van tyd nie. Dit is altyd baie insiggewend en interessant. Ek leer ongelooflik baie by die aanbiedings. Baie, baie dankie vir julle puik diens. Ek waardeer dit opreg. Somtyds is dit moeilik om alles ingepas te kry, om na die opleidings te luister maar ek probeer maar altyd 'n plan maak om dit by te woon. Gaan voort met die goeie werk! Baie dankie'' Mathilde van Niekerk
''My ervaring met die SAOU was uitstekend omdat my vrae altyd vlugtig en deeglik beantwoord word. Ek voel vry om enige kwessie met die SAOU te bespreek en ek voel veilig sowel as beskermd wanneer ek kontak maak. Ek voel dat die SAOU as 'n uitstekende ondersteuningsnetwerk vir my dien en ek is nie seker dat ek onderwys, en die politiek daaragter, sou kon hanteer sonder 'n unie met wie ek so vertroud voel nie. Baie dankie!''
Karla du Toit
I got the answers to my questions and there was additional information I could browse on for more information.
Proudy Dlamini
Baie dankie vir alles wat julle alles vir my gedoen het hierdie jaar gedoen het .. al die dinge wat gesorteer het..al die help.. al die ondersteuning... Julle is puik...
Geniet julle vakansie!
Anneke Oberholzer
All Rights Reserved