Handleiding Rondom Rassisme en ander vorme van Onbillike Diskriminasie
Die bestuur van diverse individue is ‘n uitdaging waarmee skole al dekades lank mee gekonfronteer word en dit blyk vanuit die mees onlangse media dekking op Pretoria High School for Girls, dat dit steeds ‘n reuse probleem is.
Artikel 9, die eerste reg wat in die handves van regte gelys word, beskerm 'n individu se reg op gelykheid. Gelykheid soos omskryf in artikel 9(2), sluit die volle en gelyke genieting van regte en vryhede in. Dit is dus verstaanbaar waarom die verbod op onbillike diskriminasie ingeskryf is en ‘n oortreding van hierdie verbod kan lei tot ernstige gevolge.
Die SAOU het ‘n handleiding rondom rasissme en ander vorme van onbillike diskriminasie opgestel met die doel om skole by te staan in die voorkoming van onbillike diskriminasie. Ons moedig Skoolhoofde asook Skoolbeheerliggame aan om hierdie handeling te gebruik as ‘n redelike voorsorgmaatreël tot aantyging van onbillike diskriminasie.
Toegang tot die handleiding is op die SAOU Online in hoofstuk 1.3.1 van die MSM (Manual for School Management).
Manual On Racism and other forms of Unfair
Discrimination
The management of diverse individuals is a challenge that schools have been confronted with for decades and from the most recent media coverage on Pretoria High School for Girls, it appears to still be a major problem.

Section 9, the first right listed in the bill of rights, protects an individual's right to equality. Equality as described in section 9(2), includes the full and equal enjoyment of rights and freedoms. It is therefore understandable that the prohibition of unfair discrimination is inscribed and a violation of same can lead to serious consequences.
The SAOU has drawn up a manual on racism and other forms of unfair discrimination with the aim of assisting schools in preventing unfair discrimination. We encourage Principals as well as School Governing Bodies to use this manual as a reasonable precautionary measure for allegations of unfair discrimination.
Access to this manual is in the SAOU Online in chapter 1.3.1 of the MSM (Manual for School Management).
'My experience with SAOU was outstanding. After months of struggle, they assisted me in obtaining my SACE certificate. Additionally, their thoughtful gesture of wishing me a happy birthday was particularly heartwarming.'
Keshia Erasmus
''Ons het gesukkel met 'n vakkeuse van 'n matriekleerling aan die begin van die jaar, aangesien haar ma verlede jaar die toestemmingsbrief na verkeerde e-pos gestuur het. Die departement het net volstrek geweier om haar vak te verander, al het sy al vir amper 'n kwartaal in die veranderde vak gesit. Ons het SAOU genader om hulp en dit was nie eers 'n paar dae nie toe kry ons die toestemmingsbrief vanaf die departement, vergesel met 'n verskoning.''
Lizé van Aswegen
''Flink diens. Akkurate inligting.'' Garetha
''Onderwerpe is spesifiek uniek, baie leersaam en word deur kundiges keurig aangebied.''
Gretie Luyt
''Best service and easy to find information. ''
Kgothatso Madibana
''My ervaring met SAOU is uitstekend tot dusver. Ek het aanlyn geregistreer en is bykans onmiddelik n lid.''
Janeke Jordaan
''Professional advice given and FAQ are very helpful. Staff knowledgeable and website insightful.''
Gregory McCullum
''Daar is dadelik aan my raad gegee.
Dokumentasie was vinnig aangestuur.
Andre Pretorius was vriendelik, bekwaam en van groot hulp met my probleem.''
Susan Jansen
''Excellent rating - For conducting the ongoing professional development workshops on content and on the
latest developments in education.
Continue with the excellent work.''
Molale DC
''My ervaring met die SAOU was uitstekend omdat die webwerf verbruikers-vriendelik is en ek maklik kon aansluit by die unie. Ek is ook vinnig gehelp toe ek hoofkantoor gebêl het. ''
Jacomien Davidson
"Hiermee wil ek graag my dankbaarheid uitspreek vir die geleentheid wat ek ontvang het om saam met my gade die kongres te kon bywoon. Die ervaring was werklik spesiaal. Die absolute professionele voorbereiding ten opsigte van administrasie asook die persoonlike ingesteldheid teenoor die ontvangers van die toekennings was indrukwekkend. Baie dankie vir die erkenning van die werk wat opvoeders doen, dit skep nederige dankbaarheid vir die taak wat God aan my toevertrou het."
E Havenga
''The manner of questions are spot on and one can only hope responses will fast and reliable... New website is highly informative ''
ShamielITIO Mohamed
''Ek wil graag net persoonlik dankie se vir ''n wonderlike Saterdag. Dit was absoluut die moeite werd!
Julle verwelkoming, fantastiese sprekers, middagete, geskenkpakkie en nog 'n wegneem kospakkie was uit die boonste rakke. Dis n voorreg om lid van die SAOU te kan wees.
Dankie en sterkte vir dit waarvoor julle staan en die puik diens wat ons as lede ontvang.''
Sunet Sanders
''My ervaring met SAOU is uitstekend omdat - om dit sommer plein en reguit te sê - in al die jare wat ek SAOU opleidings bygewoon / (Zoom) was nie een ooit 'n mors van tyd nie. Dit is altyd baie insiggewend en interessant. Ek leer ongelooflik baie by die aanbiedings. Baie, baie dankie vir julle puik diens. Ek waardeer dit opreg. Somtyds is dit moeilik om alles ingepas te kry, om na die opleidings te luister maar ek probeer maar altyd 'n plan maak om dit by te woon. Gaan voort met die goeie werk! Baie dankie'' Mathilde van Niekerk
''My ervaring met die SAOU was uitstekend omdat my vrae altyd vlugtig en deeglik beantwoord word. Ek voel vry om enige kwessie met die SAOU te bespreek en ek voel veilig sowel as beskermd wanneer ek kontak maak. Ek voel dat die SAOU as 'n uitstekende ondersteuningsnetwerk vir my dien en ek is nie seker dat ek onderwys, en die politiek daaragter, sou kon hanteer sonder 'n unie met wie ek so vertroud voel nie. Baie dankie!''
Karla du Toit
I got the answers to my questions and there was additional information I could browse on for more information.
Proudy Dlamini
All Rights Reserved