01/2024

SAOU & FEDSAS BELAA
BLITSBESOEKE

Op 16 September 2024 is die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette onderteken. Na die ontvangs van verskeie navrae soos onderskeidelik gerig aan SAOU en FEDSAS, het beide organisasies ‘n behoefte vir inligtingsessies onder lede geïdentifiseer.


Die SAOU en FEDSAS het gevolglik ‘n gesamentlike program beplan waartydens blitsbesoeke oor ‘n tydperk van vyf dae in al nege provinsies plaasgevind het. Die SAOU en FEDSAS het gereis na Johannesburg, Pretoria, Rustenburg, Potchefstroom, Kaapstad, George, Polokwane, Gqeberha, Oos-Londen, Middelburg, Nelspruit, Dundee, Kimberley en Bloemfontein om altesaam 894 bywoners aan die woord te staan asook om kwelvrae te beantwoord. Die aanlyn platvorm het ‘n verdere 3049 bywoners bereik.


Die SAOU is dankbaar vir die positiewe terugvoer wat ons vanaf ons lede ontvang het. Diegene wat die inligtingsessies misgeloop word aangemoedig om die video-opname te kyk deur op die volgende skakels te klik: Afrikaans of Engels. Die skyfies (Afrikaans en Engels) kan ook besigtig word. Die opnames en aanbiedings is in hoofstuk 16.3.1 van die MSM opgeneem van die SAOU Online.


Die doel van die inligtingsessies was om skole en lede bedag te maak op die feit dat daar nog geen inwerkingtredingsdatum van die Wysigingswet is nie en dat ons, tesame met ander belanghebbendes, voortgaan met samesprekings rakende kwelpunte oor die voorgestelde wysigings aan artikel 5 en 6 van die Suid-Afrikaanse Skolewet, wet 84 van 1996.


Vir enige verdere inligting kontak gerus u provinsiale kantoor of SAOU Regsdienste.

2024/11/07

SAOU & FEDSAS BELAA
ROADSHOWS

On 16 September 2024, the Basic Education Laws Amendment Act was signed. After receiving several inquiries the SAOU and FEDSAS identified a need for information sessions amongst members.


The SAOU and FEDSAS consequently planned a joint program and held sessions in all the provinces over a period of 5 days. The SAOU and FEDSAS travelled to Johannesburg, Pretoria, Rustenburg, Potchefstroom, Cape Town, George, Polokwane, Gqeberha, East London, Middelburg, Nelspruit, Dundee, Kimberley and Bloemfontein to address to a total of 894 attendees as well as to answer pressing questions. The online platform reached a further 3049 attendees.


The SAOU is grateful for the positive feedback we received from our members. Those who missed the briefings are encouraged to watch the video recording by clicking on the following links: Afrikaans or English. The slides (Afrikaans and English) van also be viewed. The recordings and presentations have been uploaded in chapter 16.3.1 of the MSM in the SAOU Online.


The most important summary of the information sessions was to make schools and members aware of the fact that there is still no implementation date of the Amendment Act and that we, together with other stakeholders, continue with discussions regarding points of concern such as the proposed amendments to section 5 and 6 of the South African Schools Act, Act 84 of 1996.


For any further information please contact your provincial office or SAOU Legal Services.

by SAOU 26 March 2025
NN 13/2025: The SAOU is considering the introduction of a funeral benefit for all SAOU members, WITHOUT increasing membership fees. The funding of the funeral benefit will have an impact on the annual corporate gifts...
by Regsdienste 25 March 2025
NN 12/2025 Verskeie navrae word tans vanaf skoolhoofde ontvang, rakende die nuwe bepaling met betrekking tot die indiening van ‘n skool se kwartaallikse finansiëleverslae wat binne 30 dae na die einde van die kwartaal, volgens Artikel 45(3) van die SASW soos gewysig ingedien moet word...
by SAOU 14 March 2025
NN 11/2025: We are delighted to announce the result of the election... Membership Fee Adjustment: Due to the late delivery of the national budget speech, the general salary adjustment will not be implemented on time at Persal, but...
More posts
Share by: