Bela is goedgekeur,
wat nou?
Dit is algemeen bekend dat-
Die vraag in onderwyskringe is, wat die SAOU se standpunt met betrekking tot die huidige stand van sake is. Die Dagbestuur van die SAOU, bestaande uit die nege provinsiale voorsitters, die President en die Uitvoerende Beampte, het dié aangeleentheid onder die loep geneem. ‘n Besluit is geneem om ‘n petisie (klik hier) aan die President te rig ten einde sy aandag op dié aspekte waarmee die SAOU nie tevrede is nie, te vestig.
Waaroor is die SAOU ontevrede?
Na raadpleging met senior regslui, sowel as die afgetrede regter verantwoordelik vir die aanvanklike opstel van die SASW, is bepaal dat daar twee subartikels is wat nie voldoen aan die beginsels soos gestel in die uitsprake van die Grondwethof insake die Ermelo-, Welkom- en Rivoniasake nie.
Aan welke beginsels moet die SASW voldoen?
Ooreenkomstig die voormelde hofsake is die onderliggende beginsels waaraan die SASW moet voldoen, die volgende:
Watter subartikels word as problematies geag?
Is die probleem van die SAOU met betrekking tot voormelde subartikels ‘n nuwe verskynsel?
Nee, die SAOU het van meet af sy ontevredenheid teenoor die Minister van Basiese Onderwys uitgespreek en deurgaans kommer uitgespreek tydens elke openbare sessie van die Portefeuljekomitee van die parlement en die 36 sessies van die provinsiale wetgewers.
Is die SAOU bereid om te litigeer insake sy ontevredenheid met die gemelde twee subartikels?
Dit is belangrik om eers te wag totdat meer inligting beskikbaar is rakende die finale wysigings soos deur die President goedgekeur. Die moontlikheid bestaan dat die President nie die voorgestelde wysigings kan goedkeur nie. Indien dit wel goedgekeur word, sal die SAOU op aanbeveling van sy senior regsadviseurs ‘n besluit in die verband neem.
Het die SAOU ‘n finale gespreksgeleentheid met die President versoek?
Ja, daar is ondubbelsinnig aangedui dat die President hom van sy partypolitieke affiniteit moet skei en as staatshoof hom vergewis van die grondwetlikheid van die voorgestelde wysigings. Die SAOU is oortuig dat voormelde subartikels nie die toets van grondwetlikheid sal slaag nie en wil daarom met die President in gesprek tree in ‘n poging om ‘n onderwyskundige en verantwoordelike skikking te bereik.
Tender vir ‘n saou-voertuig
Die SAOU is besig met die roetine aankoop van nuwe motors vir die SAOU motorvloot. ‘n Integrale deel van die beleid is dat huidige motors ingeruil of op tender verkoop kan word.
SAOU lede en SAOU- en TO Strand personeellede word die geleentheid gebied om te tender op die voertuig soos in die tenderdokument
(klik hier)
vervat.
SAKAI AANSOEKE AS
NSS-NASIENER
SACAI wag aansoeke in vir nasieners vir die NSS-finale eksamen wat in 2024 afgelê word. Indien u ’n bevoegde nasiener is, is u welkom om aansoek te doen. Voltooi die aangehegte aansoekvorm (klik hier) en e-pos dit terug na mnr Johan-Tiaan Lamprecht by johan@sacai.org.za.
Heg u CV, bewys van SARO registrasie en kwalifikasies aan die aansoekvorm, al is dit voorheen gedoen. Sonder hierdie dokumentasie sal u aansoek nie oorweeg word nie.
Die sluitingsdatum is 14 Junie 2024.
Bela has been approved,
what now?
It is common cause that-
The question in education circles is what the SAOU's position is with regard to the current state of affairs. The Standing Committee of the SAOU, comprising the nine provincial chairpersons, the President and the Executive Officer considered the matter. It was resolved to submit a petition (click here) to the President in order to draw his attention to those aspects with which the SAOU is not satisfied.
What is the SAOU dissatisfied with?
After consultation with senior legal counsel, as well as the retired judge responsible for the initial drafting of the SASA, it was determined that there are two subsections that do not comply with the principles as set out in the judgments of the Constitutional Court in relation to the Ermelo, Welkom and Rivonia cases.
Which principles should the SASA adhere to?
In terms of the aforementioned court cases, the underlying principles that the SASA must comply with are the following:
Which subsections are deemed to be problematic?
Is the problem of the SAOU regarding the aforementioned subsections a new phenomenon?
No, from the beginning the SAOU expressed its dissatisfaction to the Minister of Basic Education, consistently raising concerns during every public session of the Portfolio Committee of Parliament and the 36 sessions held in provincial legislatures.
Is the SAOU willing to litigate in regard to its dissatisfaction with the said two subsections?
It is important to first wait until more information is available regarding the final amendments as approved by the President. There is a possibility that the President may not approve the proposed amendments. If it is approved, the SAOU will take a decision in this regard on the recommendation of its senior legal advisors.
Has the SAOU requested a final discussion with the President?
Yes, it has been unambiguously indicated that President should divorce himself from his party political affinity and as head of state familiarise himself with the constitutionality of the proposed amendments. The SAOU is convinced that the aforementioned subsections will not pass the test of constitutionality, and therefore wishes to engage with the President in an attempt to reach an educational and responsible settlement.
Tender FOR A SAOU VEHICLE
The SAOU is in the process to purchase new vehicles for the SAOU motor fleet. An integral part of the policy is that current vehicles can be traded in or sold on tender.
SAOU members and SAOU and TO Strand staff members are offered the opportunity to tender on the vehicle as contained in the tender document
(click here).
SACAI APPLICATIONS AS
NSC MARKER
SACAI is awaiting the application of markers for the NSC final examination to be written in 2024. If you are a competent marker, you are welcome to apply. Kindly complete the attached application form (click here) and email it back to Mr Johan-Tiaan Lamprecht at johan@sacai.org.za.
Your application must be accompanied by your CV, proof of SACE registration and qualifications, even if previously submitted. No application will be considered without the aforementioned.
The closing date is 14 June 2024.
Die SAOU Hoofdesimposium 2024 beloof om, weereens, alle verwagtinge te oortref. 'n Duisend SAOU-adjunkhoofde en -skoolhoofde, uitstekende sprekers, uiters aktuele onderwerpe, SAOU-gasheerskap wat fenomenaal is en ‘n venue wat sinoniem is met kwaliteit: DIT is wat jy te wagte kan wees, niks minder nie.
Venue: Boardwalk Konferensiesentrum, Gqeberha
Wanneer: 1 – 4 September 2024
Registrasiefooi:
Lede: R3 060 per skoolhoof / adjunkhoof
Nie-lede: R4 530 per skoolhoof / adjunkhoof
Klik hier vir meer inligting rakende die geleentheid, met spesifieke verwysing na die volgende:
1. ‘n Konsepprogram;
2. Die registrasieblad; en
3. Inligting met betrekking tot verblyf.
Die Simposium is feitlik volskryf! Om teleurstelling te voorkom, registreer vandag nog.
Navrae:
Piet Snyders (organiseerder) hoofdesim@saou.co.za
041 364 0500 (Kantoorure)
The SAOU Principals’ Symposium 2024 promises to once again exceed all expectations. A thousand SAOU deputy-principals and principals, excellent presenters, extremely relevant topics, phenomenal SAOU hosting and a venue synonymous with quality: THAT is what you can expect, nothing less.
Venue: Boardwalk Conference Centre, Gqeberha
When: 1 – 4 September 2024
Registration fee:
Members: R3 060 per principal / deputy principal
Non-members: R4 530 per principal / deputy principal
Click here for further information regarding the event, with specific reference to the following:
1. A draft programme;
2. The registration page; and
3. Information relating to accommodation.
The Symposium is almost fully booked! To avoid disappointment, register today.
Enquiries:
Piet Snyders (organizer) hoofdesim@saou.co.za
041 364 0500
(Office hours)
'My experience with SAOU was outstanding. After months of struggle, they assisted me in obtaining my SACE certificate. Additionally, their thoughtful gesture of wishing me a happy birthday was particularly heartwarming.'
Keshia Erasmus
''Ons het gesukkel met 'n vakkeuse van 'n matriekleerling aan die begin van die jaar, aangesien haar ma verlede jaar die toestemmingsbrief na verkeerde e-pos gestuur het. Die departement het net volstrek geweier om haar vak te verander, al het sy al vir amper 'n kwartaal in die veranderde vak gesit. Ons het SAOU genader om hulp en dit was nie eers 'n paar dae nie toe kry ons die toestemmingsbrief vanaf die departement, vergesel met 'n verskoning.''
Lizé van Aswegen
''Flink diens. Akkurate inligting.'' Garetha
''Onderwerpe is spesifiek uniek, baie leersaam en word deur kundiges keurig aangebied.''
Gretie Luyt
''Best service and easy to find information. ''
Kgothatso Madibana
''My ervaring met SAOU is uitstekend tot dusver. Ek het aanlyn geregistreer en is bykans onmiddelik n lid.''
Janeke Jordaan
''Professional advice given and FAQ are very helpful. Staff knowledgeable and website insightful.''
Gregory McCullum
''Daar is dadelik aan my raad gegee.
Dokumentasie was vinnig aangestuur.
Andre Pretorius was vriendelik, bekwaam en van groot hulp met my probleem.''
Susan Jansen
''Excellent rating - For conducting the ongoing professional development workshops on content and on the
latest developments in education.
Continue with the excellent work.''
Molale DC
''My ervaring met die SAOU was uitstekend omdat die webwerf verbruikers-vriendelik is en ek maklik kon aansluit by die unie. Ek is ook vinnig gehelp toe ek hoofkantoor gebêl het. ''
Jacomien Davidson
"Hiermee wil ek graag my dankbaarheid uitspreek vir die geleentheid wat ek ontvang het om saam met my gade die kongres te kon bywoon. Die ervaring was werklik spesiaal. Die absolute professionele voorbereiding ten opsigte van administrasie asook die persoonlike ingesteldheid teenoor die ontvangers van die toekennings was indrukwekkend. Baie dankie vir die erkenning van die werk wat opvoeders doen, dit skep nederige dankbaarheid vir die taak wat God aan my toevertrou het."
E Havenga
''The manner of questions are spot on and one can only hope responses will fast and reliable... New website is highly informative ''
ShamielITIO Mohamed
''Ek wil graag net persoonlik dankie se vir ''n wonderlike Saterdag. Dit was absoluut die moeite werd!
Julle verwelkoming, fantastiese sprekers, middagete, geskenkpakkie en nog 'n wegneem kospakkie was uit die boonste rakke. Dis n voorreg om lid van die SAOU te kan wees.
Dankie en sterkte vir dit waarvoor julle staan en die puik diens wat ons as lede ontvang.''
Sunet Sanders
''My ervaring met SAOU is uitstekend omdat - om dit sommer plein en reguit te sê - in al die jare wat ek SAOU opleidings bygewoon / (Zoom) was nie een ooit 'n mors van tyd nie. Dit is altyd baie insiggewend en interessant. Ek leer ongelooflik baie by die aanbiedings. Baie, baie dankie vir julle puik diens. Ek waardeer dit opreg. Somtyds is dit moeilik om alles ingepas te kry, om na die opleidings te luister maar ek probeer maar altyd 'n plan maak om dit by te woon. Gaan voort met die goeie werk! Baie dankie'' Mathilde van Niekerk
''My ervaring met die SAOU was uitstekend omdat my vrae altyd vlugtig en deeglik beantwoord word. Ek voel vry om enige kwessie met die SAOU te bespreek en ek voel veilig sowel as beskermd wanneer ek kontak maak. Ek voel dat die SAOU as 'n uitstekende ondersteuningsnetwerk vir my dien en ek is nie seker dat ek onderwys, en die politiek daaragter, sou kon hanteer sonder 'n unie met wie ek so vertroud voel nie. Baie dankie!''
Karla du Toit
I got the answers to my questions and there was additional information I could browse on for more information.
Proudy Dlamini
Baie dankie vir alles wat julle alles vir my gedoen het hierdie jaar gedoen het .. al die dinge wat gesorteer het..al die help.. al die ondersteuning... Julle is puik...
Geniet julle vakansie!
Anneke Oberholzer
All Rights Reserved