1. Wie moet by SARO registreer?
Opvoeders wat in diens is van:
2. Wanneer moet 'n onderwysstudent aansoek doen vir hul voorlopige SARO-sertifikaat?
Onderwysstudente moet so gou as moontlik vir hul SARO-sertifikaat aansoek doen aangesien dit ‘n lang proses is. Daar moet ook in gedagte gehou word dat ‘n tydelike SARO-sertifikaat slegs vir 12 maande geldig is en dat dit daarna hernu moet word.
Onthou: Die voorlopige SARO-registrasie is nie voldoende vir die aanstelling van ‘n student, as onderwyser nie. In lyn hiermee moet voorlopige SARO-registrasies nie deur skole of werkgewers gesien word as 'n lisensie of magtiging om ongekwalifiseerde onderwysstudente aan te stel nie, behalwe vir kontraktuele doeleindes en in gevalle waar daar formele internskapprogramme in plek is. Slegs opvoeders met ‘n formele onderwyskwalifikasie en SARO-registrasie mag aangestel word.
3. Waarom moet opvoeders by SARO registreer?
Registrasie by SARO is verpligtend vir alle opvoeders om professionele ontwikkeling te bevorder. Dit is ook noodsaaklik om etiese en professionele standaarde vir opvoeders daar te stel, in stand te hou en te beskerm.
4. Watter dokumente word benodig om te registreer?
Klik hier vir die volledige lys van vereistes –afhangende van die kategorie van die aansoek. NB: Maak seker dat jy al die nodige dokumentasie gereed het voordat jy met die aanlynaansoek begin. Alle dokumente, insluitend die bewys van betaling, moet elkeen afsonderlik in PDF-formaat gestoor wees.
5. Wat is die korrekte prosedure om te registreer?
SARO-registrasies kan gedoen word deur die aanwysings aanlyn te volg via www.eservices.gov.za/
6. Is dit moontlik dat die skool my SARO lidmaatskapfooi betaal?
Ja, sommige skole betaal SARO-lidmaatskapfooie namens opvoeders wat deur die SBL aangestel is, sowel as opvoeders wat deur onafhanklike skole of privaatinstellings aangestel is. Die stappe wat geneem moet word is as volg:
7. Hoe kan 'n voornemende opvoeder registreer by SARO voordat sy/haar studies afgehandel is?
'n Voornemende opvoeder kan aanlyn registreer vir 'n voorlopige SARO-sertifikaat deur die aanwysings op die webwerf te volg.
8. Ek is 'n musiek/drama opvoeder Hoe kan ek aansoek doen vir my SARO-sertifikaat?
Wanneer jy vir 'n SARO-sertifikaat aansoek doen, moet jy aansoek doen vir 'n spesiale SARO-sertifikaat wat die veld aandui waarin jy spesialiseer.
9. Wat is 'n spesiale registrasie kategorie?
'n Spesiale registrasie kategorie is van toepassing op opvoeders wat akademies gekwalifiseerd is, maar professioneel ongekwalifiseerd is en as opvoeders aangestel mag word. Die opvoeders mag by SARO geregistreer word onder die kategorie van opvoeders/lektore:
10. Mag ek klasgee as ek nie professioneel gekwalifiseerd is nie?
Akademies gekwalifiseerde maar professioneel ongekwalifiseerde persone wie, bv. in besit van 'n B.Sc kwalifikasie is en besig is om 'n Nagraadse Onderwyssertifikaat (NGOS) te voltooi, kan voorwaardelik by SARO registreer en mag aangestel word en skoolhou.
Diegene met akademiese kwalifikasies wat nie kwalifiseer om vir ‘n NGOS in te skryf nie, moet vir ‘n Baccalaureus graad in Opvoedkunde (BEd) inskryf.
11. Oor watter kwalifikasie moet die VKO-opvoeder beskik?
’n VKO-opvoeder moet beskik oor ‘n VKO-kwalifikasie op NKR-vlak 4 of 5 van 'n geakkrediteerde instansie.
12. Kan opvoeders wat nie Suid-Afrikaanse burgers is nie (buitelandse opvoeders) by SARO registreer?
Ja, onderworpe aan die volgende voorwaardes (soos vermeld in die Raadsbesluit oor die registrasie van buitelandse opvoeders van 8 Maart, 27 Julie 2006 en 4 Junie 2008):
13. Is daar enige finansiële bydrae wat opvoeders moet maak behalwe die eenmalige registrasiefooi?
Ja, alle opvoeders, skoolbeheerliggaam- aanstellings ingesluit moet 'n maandelikse heffing van R16.50 betaal. Die fooie wat by geregistreerde openbare skole werksaam is, word deur Persal van hul salaris afgetrek. Daar word van daardie opvoeders, wie se fooie nie afgetrek word nie of diegene wie geregistreer is maar nie in diens van die Departement van Onderwys is nie, verwag om self die nodige reëlings vir betaling met SARO te tref.
14. Beteken dit dat ek outomaties geregistreer is as my werkgewer maandeliks R16.50 van my salaris aftrek, ten gunste van SARO?
Nee. Om geregistreer te word moet jy aansoek doen vir registrasie deur die aansoekvorm te voltooi en stawende dokumente in te dien. Elke opvoeder moet in besit van 'n geldige SARO- registrasienommer wees. Geen opvoeder mag onderrig sonder 'n opgedateerde SARO-registrasienommer nie.
15. Kan ek 'n afskrif van my sertifikaat kry as ek myne verloor of misplaas het?
Ja, 'n digitale afskrif van jou sertifikaat kan verkry word. Om jou sertifikaat te vervang moet jy die voltooide vorm, 'n gesertifiseerde afskrif van jou ID-dokument indien en 'n fooi van R50.00 betaal. Klik hier vir die vorm.
16. Hoe lank neem dit vir ‘n opvoeder om geregistreer te word?
Die proses duur ses tot agt weke vir Suid-Afrikaanse opvoeders en drie maande vir buitelandse opvoeders.
17. Wat is die gevolge van dienslewering sonder SARO-registrasie?
18. Wat is SARO se werksure en kontakbesonderhede?
SARO-kantore is oop van Maandae tot Vrydae vanaf 08:00 tot 16:30 en hul kan by 012 663 9517 telefonies of per e-pos by info@sace.org.za gekontak word.
Neem kennis dat SARO ook ‘n instap-diens by al hul kantore lewer. Onderwysers kan SARO-kantore besoek, hul voltooide registrasiedokumente inhandig en wag totdat die SARO-sertifikaat aan hul uitgereik word.
Klik hier vir meer besonderhede oor die vereistes vir registrasie.
SACE REGISTRATION
1. Who must register with SACE?
Educators who are employed at:
2. When must a student educator apply for a provisional SACE certificate?
A student educator must apply for a SACE certificate as soon as possible, as the process is lengthy. Keep in mind that a temporary SACE certificate is valid for only 12 months and must be renewed at the end of the period.
Remember: The provisional registration of student teachers by SACE is not sufficient for employment purposes as an educator. In line with this, SACE’s provisional registration for student teachers should not be used by schools or any employer as a licence or permission to employ unqualified student teachers, except for contractual purposes and situations where there is a formal learnership programme in place. Only educators with a formal teaching qualification and SACE registration may be employed.
3. Why must educators register with SACE?
Registration with SACE is compulsory for all educators, to promote professional development. It is also essential to set, maintain and protect ethical and professional standards for educators.
4. What documents do I need to register?
Click here to view the complete list of requirements – depending on the category of application. NB: Ensure that you have all the necessary documentation ready, before you start with the online application. All documents; including the proof of payment should be saved individually in PDF format.
5. What is the correct procedure to register?
SACE registrations can be done by following the prompts online via www.eservices.gov.za/
6. Is it possible for the school to pay my SACE membership fees?
Yes, some schools pay SACE membership fees for educators appointed by the SGB, as well as for educators at independent schools or other private institutions. The following steps need to be taken:
7. How can a prospective educator who is still busy completing a degree in Education register at SACE?
A prospective teacher can register online for a provisional SACE certificate by following the prompts on the website.
8. I am a music/drama educator. How do I apply for my SACE certificate?
When applying for a SACE certificate you need to apply for a special SACE registration certificate which indicates your field of specialisation.
9. What is a special registration category?
The special registration category applies to educators who are academically qualified but professionally unqualified and who may be appointed in an education post. These educators may be registered by SACE under this category and includes the following educators/ lecturers:
10. Am I allowed to teach if I am not professionally qualified?
Academically qualified but professionally unqualified persons who, e.g. are in possession of a B.Sc. qualification and studying towards a post graduate certificate in education (PGCE), can register conditionally with SACE, may be appointed and are allowed to teach.
Those with academic qualifications who do not qualify to enrol for a PGCE must enrol for a Bachelor of Education (BEd).
11. What qualification should the ECD educator possess?
An ECD qualification at NQF level 4 or 5 from an accredited institution.
12. Can educators who are not South African Nationals (foreign educators) register?
Yes, but subject to the following conditions (as stated in the Council Resolution on the registration of foreign educators of 8 March, 27 July 2006 and 4 June 2008):
13. Is there any financial contribution educators have to make apart from the once-off registration fee?
Yes, all educators, school governing appointments included, must pay a monthly levy of R16.50. The fees of educators employed by the Department of Education are deducted by Persal from their salaries. Educators whose fees are not being deducted or those who are registered but not employed by the Department of Education, are required to make necessary arrangements for payment with SACE themselves.
14. Does it mean that I am automatically registered if my employer deducts R16.50 monthly in favour of SACE from my salary?
No. To be registered you have to apply for registration by completing the application form and submitting supporting documents. Every educator must be in possession of a valid SACE registration number. No educator is allowed to teach without a valid, updated SACE registration number.
15. Can I get a copy of my certificate if I lose or misplace mine?
Yes, a digital copy of your certificate can be obtained. In order to replace your certificate, you need to submit the completed application form, a certified copy of your ID document and a fee of R50.00. Click here for the form.
16. How long does it take for an educator to be registered?
The process takes about six to eight weeks for South African educators and three months for foreign educators.
17. What are the consequences of service delivery without SACE-registration?
18. What are the working hours and contact details of SACE?
SACE offices are open from Mondays to Fridays from 08:00 to 16:30 and they can be reached telephonically at 012 663 9517 or via email on info@sace.org.za.
Note that SACE also provides a walk-in service at all their offices. Educators can visit SACE offices, submit their completed registration documents and wait until their SACE certificate is issued.
Click here for more information on the registration requirements.
Source:
'My experience with SAOU was outstanding. After months of struggle, they assisted me in obtaining my SACE certificate. Additionally, their thoughtful gesture of wishing me a happy birthday was particularly heartwarming.'
Keshia Erasmus
''Ons het gesukkel met 'n vakkeuse van 'n matriekleerling aan die begin van die jaar, aangesien haar ma verlede jaar die toestemmingsbrief na verkeerde e-pos gestuur het. Die departement het net volstrek geweier om haar vak te verander, al het sy al vir amper 'n kwartaal in die veranderde vak gesit. Ons het SAOU genader om hulp en dit was nie eers 'n paar dae nie toe kry ons die toestemmingsbrief vanaf die departement, vergesel met 'n verskoning.''
Lizé van Aswegen
''Flink diens. Akkurate inligting.'' Garetha
''Onderwerpe is spesifiek uniek, baie leersaam en word deur kundiges keurig aangebied.''
Gretie Luyt
''Best service and easy to find information. ''
Kgothatso Madibana
''My ervaring met SAOU is uitstekend tot dusver. Ek het aanlyn geregistreer en is bykans onmiddelik n lid.''
Janeke Jordaan
''Professional advice given and FAQ are very helpful. Staff knowledgeable and website insightful.''
Gregory McCullum
''Daar is dadelik aan my raad gegee.
Dokumentasie was vinnig aangestuur.
Andre Pretorius was vriendelik, bekwaam en van groot hulp met my probleem.''
Susan Jansen
''Excellent rating - For conducting the ongoing professional development workshops on content and on the
latest developments in education.
Continue with the excellent work.''
Molale DC
''My ervaring met die SAOU was uitstekend omdat die webwerf verbruikers-vriendelik is en ek maklik kon aansluit by die unie. Ek is ook vinnig gehelp toe ek hoofkantoor gebêl het. ''
Jacomien Davidson
"Hiermee wil ek graag my dankbaarheid uitspreek vir die geleentheid wat ek ontvang het om saam met my gade die kongres te kon bywoon. Die ervaring was werklik spesiaal. Die absolute professionele voorbereiding ten opsigte van administrasie asook die persoonlike ingesteldheid teenoor die ontvangers van die toekennings was indrukwekkend. Baie dankie vir die erkenning van die werk wat opvoeders doen, dit skep nederige dankbaarheid vir die taak wat God aan my toevertrou het."
E Havenga
''The manner of questions are spot on and one can only hope responses will fast and reliable... New website is highly informative ''
ShamielITIO Mohamed
''Ek wil graag net persoonlik dankie se vir ''n wonderlike Saterdag. Dit was absoluut die moeite werd!
Julle verwelkoming, fantastiese sprekers, middagete, geskenkpakkie en nog 'n wegneem kospakkie was uit die boonste rakke. Dis n voorreg om lid van die SAOU te kan wees.
Dankie en sterkte vir dit waarvoor julle staan en die puik diens wat ons as lede ontvang.''
Sunet Sanders
''My ervaring met SAOU is uitstekend omdat - om dit sommer plein en reguit te sê - in al die jare wat ek SAOU opleidings bygewoon / (Zoom) was nie een ooit 'n mors van tyd nie. Dit is altyd baie insiggewend en interessant. Ek leer ongelooflik baie by die aanbiedings. Baie, baie dankie vir julle puik diens. Ek waardeer dit opreg. Somtyds is dit moeilik om alles ingepas te kry, om na die opleidings te luister maar ek probeer maar altyd 'n plan maak om dit by te woon. Gaan voort met die goeie werk! Baie dankie'' Mathilde van Niekerk
''My ervaring met die SAOU was uitstekend omdat my vrae altyd vlugtig en deeglik beantwoord word. Ek voel vry om enige kwessie met die SAOU te bespreek en ek voel veilig sowel as beskermd wanneer ek kontak maak. Ek voel dat die SAOU as 'n uitstekende ondersteuningsnetwerk vir my dien en ek is nie seker dat ek onderwys, en die politiek daaragter, sou kon hanteer sonder 'n unie met wie ek so vertroud voel nie. Baie dankie!''
Karla du Toit
I got the answers to my questions and there was additional information I could browse on for more information.
Proudy Dlamini
Baie dankie vir alles wat julle alles vir my gedoen het hierdie jaar gedoen het .. al die dinge wat gesorteer het..al die help.. al die ondersteuning... Julle is puik...
Geniet julle vakansie!
Anneke Oberholzer
All Rights Reserved