STUDENTE IN KLASKAMERS EN
SARO-REGISTRASIE
Om ‘n onderwysstudent by ‘n skool aan te stel hou verskeie voordele vir beide die skool asook die student in. Vir ‘n student is ‘n indiensneming die verbinding tussen teorie en die praktiese toepassing daarvan, aangesien suiwer teorie geen ‘aksie’ behels nie.
Afgesien van die voorreg vir ‘n skool om so ‘n geleentheid aan ‘n student te kan verskaf, verlig studente ook die werkslas van onderwysers met die uitvoering van hul pligte as assistente.
Dit is egter baie belangrik vir skole om reeds tydens die aanvang van studente se onderwysloopbaan die regte raad en leiding aan studente te verskaf. Een so ‘n aspek is beslis SARO-registrasie.
Om geregistreerd te wees by die Suid-Afrikaanse Raad van Opvoeders (SARO) is verpligtend vir enige nuut aangestelde werknemer wat ‘n beroep in die onderwys wil beoefen.
Wat behels die registrasie van voornemende onderwysers?
Wat behels die registrasie van ‘n reeds gekwalifiseerde persoon wat nog nie ‘n professionele onderwyskwalifikasie bekom het nie?
Wie moet registreer by SARO?
Onderwysers soos bovermeld werksaam by:
Waarom is dit so belangrik vir onderwysers om by SARO geregistreerd te wees?
In terme van die Suid-Afrikaanse Raad van Opvoeders Wet mag geen onderwyser in diens geneem word deur enige werkgewer indien diegene nie by die Raad geregistreerd is nie.
Wat is die gevolge van skoolhou sonder SARO-registrasie?
Dit is dus uiters belangrik vir alle belanghebbendes in die onderwys om SARO-registrasie as ‘n hoë prioriteit te ag.
Die bovermelde verduideliking is verkry vanaf die SARO-webblad. Vir verdere inligting besoek gerus www.sace.org.za om die inligtingstuk vir SARO-aansoekers te bekom.
Indien jy twyfel of vrae het oor die onderwerp, moet asseblief nie huiwer om jou provinsiale SAOU-kantoor of die SAOU Regsafdeling te kontak nie.
STUDENTS IN CLASSROOMS AND SACE REGISTRATION
Employing an education student at a school has several advantages for both the school and the student. For a student, employment is the connection between theory and its practical application, since pure theory does not involve any 'action'.
Apart from the privilege of a school to be able to provide such an opportunity to a student, students also lighten the workload of educators with the performance of their duties as assistants.
It is however very important for schools to provide students with the right advice and guidance at the commencement of their teaching career. One such aspect is certainly SACE registration.
Being registered with the South African Council of Educators (SACE) is one of the most important tasks of any newly appointed employee who wants to pursue a career in education.
What does the registration of prospective educators involve?
What does the registration of an already qualified person who has not yet obtained a professional teaching qualification entail?
Who must register with SACE?
Educators working at:
Why is it so important for educators to be registered with SACE?
In terms of the South African Council of Educators Act, no teacher may be employed by any employer if they are not registered with the Council.
What are the consequences of teaching without SACE registration?
It is therefore extremely important for all stakeholders in education to regard SACE registration as a high priority.
The above explanation was obtained from the SACE web page. For further information please visit www.sace.org.za to access the information sheet for SACE applicants.
If you have doubts or questions on the matter, please do not hesitate to contact your provincial SAOU office or SAOU Legal Department.
'My experience with SAOU was outstanding. After months of struggle, they assisted me in obtaining my SACE certificate. Additionally, their thoughtful gesture of wishing me a happy birthday was particularly heartwarming.'
Keshia Erasmus
''Ons het gesukkel met 'n vakkeuse van 'n matriekleerling aan die begin van die jaar, aangesien haar ma verlede jaar die toestemmingsbrief na verkeerde e-pos gestuur het. Die departement het net volstrek geweier om haar vak te verander, al het sy al vir amper 'n kwartaal in die veranderde vak gesit. Ons het SAOU genader om hulp en dit was nie eers 'n paar dae nie toe kry ons die toestemmingsbrief vanaf die departement, vergesel met 'n verskoning.''
Lizé van Aswegen
''Flink diens. Akkurate inligting.'' Garetha
''Onderwerpe is spesifiek uniek, baie leersaam en word deur kundiges keurig aangebied.''
Gretie Luyt
''Best service and easy to find information. ''
Kgothatso Madibana
''My ervaring met SAOU is uitstekend tot dusver. Ek het aanlyn geregistreer en is bykans onmiddelik n lid.''
Janeke Jordaan
''Professional advice given and FAQ are very helpful. Staff knowledgeable and website insightful.''
Gregory McCullum
''Daar is dadelik aan my raad gegee.
Dokumentasie was vinnig aangestuur.
Andre Pretorius was vriendelik, bekwaam en van groot hulp met my probleem.''
Susan Jansen
''Excellent rating - For conducting the ongoing professional development workshops on content and on the
latest developments in education.
Continue with the excellent work.''
Molale DC
''My ervaring met die SAOU was uitstekend omdat die webwerf verbruikers-vriendelik is en ek maklik kon aansluit by die unie. Ek is ook vinnig gehelp toe ek hoofkantoor gebêl het. ''
Jacomien Davidson
"Hiermee wil ek graag my dankbaarheid uitspreek vir die geleentheid wat ek ontvang het om saam met my gade die kongres te kon bywoon. Die ervaring was werklik spesiaal. Die absolute professionele voorbereiding ten opsigte van administrasie asook die persoonlike ingesteldheid teenoor die ontvangers van die toekennings was indrukwekkend. Baie dankie vir die erkenning van die werk wat opvoeders doen, dit skep nederige dankbaarheid vir die taak wat God aan my toevertrou het."
E Havenga
''The manner of questions are spot on and one can only hope responses will fast and reliable... New website is highly informative ''
ShamielITIO Mohamed
''Ek wil graag net persoonlik dankie se vir ''n wonderlike Saterdag. Dit was absoluut die moeite werd!
Julle verwelkoming, fantastiese sprekers, middagete, geskenkpakkie en nog 'n wegneem kospakkie was uit die boonste rakke. Dis n voorreg om lid van die SAOU te kan wees.
Dankie en sterkte vir dit waarvoor julle staan en die puik diens wat ons as lede ontvang.''
Sunet Sanders
''My ervaring met SAOU is uitstekend omdat - om dit sommer plein en reguit te sê - in al die jare wat ek SAOU opleidings bygewoon / (Zoom) was nie een ooit 'n mors van tyd nie. Dit is altyd baie insiggewend en interessant. Ek leer ongelooflik baie by die aanbiedings. Baie, baie dankie vir julle puik diens. Ek waardeer dit opreg. Somtyds is dit moeilik om alles ingepas te kry, om na die opleidings te luister maar ek probeer maar altyd 'n plan maak om dit by te woon. Gaan voort met die goeie werk! Baie dankie'' Mathilde van Niekerk
''My ervaring met die SAOU was uitstekend omdat my vrae altyd vlugtig en deeglik beantwoord word. Ek voel vry om enige kwessie met die SAOU te bespreek en ek voel veilig sowel as beskermd wanneer ek kontak maak. Ek voel dat die SAOU as 'n uitstekende ondersteuningsnetwerk vir my dien en ek is nie seker dat ek onderwys, en die politiek daaragter, sou kon hanteer sonder 'n unie met wie ek so vertroud voel nie. Baie dankie!''
Karla du Toit
I got the answers to my questions and there was additional information I could browse on for more information.
Proudy Dlamini
Baie dankie vir alles wat julle alles vir my gedoen het hierdie jaar gedoen het .. al die dinge wat gesorteer het..al die help.. al die ondersteuning... Julle is puik...
Geniet julle vakansie!
Anneke Oberholzer
All Rights Reserved