VEILIGER INTERNETDAG
Op die 11de Februarie word Veiliger Internetdag gevier. Die tema vir 2025 is “Te goed om waar te wees? Hoe om jouself en ander van aanlyn bedrog te beskerm.”
Digitale geletterdheid is een van die aspekte wat aan leerders onderrig behoort te word en kan nie tot een vak beperk word nie. Sosiale media het egter die afgelope paar jaar ook 'n belangrike hulpmiddel geword vir organisasies en instellings om nuwe geleenthede vir aanlyn kommunikasie, betrokkenheid, sowel as vir die vinnige en maklike digitale verspreiding van inligting, te bied.
Sommige van die interessantste kenmerke wat hierdie platforms bied, is die vermoë om foto's, video's, dokumentasie en inligting te deel, terwyl dit ook die geleenthede bied om met ander in hul sosiale netwerk te skakel. Dit bied ook 'n verskeidenheid gereedskap vir organisasies en instellings om met die verskeie belanghebbendes te skakel en op nuwe maniere te meng.
Die gewildste aanlynplatforms in Suid-Afrika vir 2024 was (Metwater):
WhatsApp, Facebook, TikTok, Instagram, Facebook Messenger, Twitter, LinkedIn, Pinterest, Telegram en Snapchat.
Die bekende gesegde "’n wolf in skaapklere" waarsku teen individue of situasies wat bedrieg en as gevaarlik beskou word. Dit is presies hoe opvoeders sosiale media in die hedendaagse samelewing moet hanteer.
Daar is talle gevare wat agter blykbaar nuttige, prettige en onskadelike sosiale media-platforms skuil, sowel as die verskeie kenmerke wat dit bied.
'n Ontstellende tendens bestaan in opvoeders wat betrokke raak by dissiplinêre prosedures weens wangedrag in terme van sosiale media-gebruik en interaksie met leerders en kollegas via sosiale media. Dit is dus van uiterste belang dat opvoeders bewus en waaksaam is oor die gevare wat dit inhou.
Daar is egter ‘n paar goue reëls wat gevolg behoort te word:
Die SAOU bejeën die onderwerp van internet veiligheid in ‘n baie ernstige lig en daarom word daar gereeld nuusbriewe en aanbiedings oor hierdie aangeleentheid versprei om lede op hoogte van sake te hou.
Aanlynhulpbronne vir die onderrig van digitale veiligheid is beskikbaar by:
https://saferinternet.org.uk/safer-internet-day/safer-internet-day-2025/education-resources
Wat is die statistieke oor die gebruik van sosiale media?
In onlangse studies wat deur Statista en Forbes gedoen is, is daar gevind dat daar in Julie 2024, 5.45 biljoen internetgebruikers wêreldwyd was. Dit is 67.1% van die wêreldbevolking. Van hierdie totaal is 'n verstommende 63.7% van die wêreldbevolking sosiale media-gebruikers.
Indien jy twyfel of vrae het oor die onderwerp, moet asseblief nie huiwer om jou provinsiale SAOU-kantoor of die SAOU Regsafdeling te kontak nie.
SAFER INTERNET DAY
Digital literacy is one of the aspects that should be taught to learners and cannot be limited to a single subject. However, in recent years social media have also become an important tool for organisations and institutions to offer new opportunities for online communication, engagement, as well as the fast and easy digital sharing of information.
The most popular online platforms in South Africa for 2024 were (Metwater):
WhatsApp, Facebook, TikTok, Instagram, Facebook Messenger, Twitter, LinkedIn, Pinterest, Telegram, and Snapchat.
There are numerous dangers which loom behind seemingly useful, fun and harmless social media platforms and the various features they have to offer.
However, there are a few golden rules that should be followed:
The SAOU takes the issue of internet safety very seriously, and therefore regularly issues newsletters and presentations on this matter to keep members informed.
Online resources for teaching digital safety are available at:
https://saferinternet.org.uk/safer-internet-day/safer-internet-day-2025/education-resources
What are the statistics on social media usage?
In recent studies conducted by Statista and Forbes it was found that in July 2024, there were 5.45 billion internet users worldwide. This amounts to 67.1 % of the global population. Out of this total, an astonishing 63.7% of the world's population, are social media users.
If you have doubts or questions on the matter, please do not hesitate to contact your provincial SAOU office or SAOU Legal Department.
'My experience with SAOU was outstanding. After months of struggle, they assisted me in obtaining my SACE certificate. Additionally, their thoughtful gesture of wishing me a happy birthday was particularly heartwarming.'
Keshia Erasmus
''Ons het gesukkel met 'n vakkeuse van 'n matriekleerling aan die begin van die jaar, aangesien haar ma verlede jaar die toestemmingsbrief na verkeerde e-pos gestuur het. Die departement het net volstrek geweier om haar vak te verander, al het sy al vir amper 'n kwartaal in die veranderde vak gesit. Ons het SAOU genader om hulp en dit was nie eers 'n paar dae nie toe kry ons die toestemmingsbrief vanaf die departement, vergesel met 'n verskoning.''
Lizé van Aswegen
''Flink diens. Akkurate inligting.'' Garetha
''Onderwerpe is spesifiek uniek, baie leersaam en word deur kundiges keurig aangebied.''
Gretie Luyt
''Best service and easy to find information. ''
Kgothatso Madibana
''My ervaring met SAOU is uitstekend tot dusver. Ek het aanlyn geregistreer en is bykans onmiddelik n lid.''
Janeke Jordaan
''Professional advice given and FAQ are very helpful. Staff knowledgeable and website insightful.''
Gregory McCullum
''Daar is dadelik aan my raad gegee.
Dokumentasie was vinnig aangestuur.
Andre Pretorius was vriendelik, bekwaam en van groot hulp met my probleem.''
Susan Jansen
''Excellent rating - For conducting the ongoing professional development workshops on content and on the
latest developments in education.
Continue with the excellent work.''
Molale DC
''My ervaring met die SAOU was uitstekend omdat die webwerf verbruikers-vriendelik is en ek maklik kon aansluit by die unie. Ek is ook vinnig gehelp toe ek hoofkantoor gebêl het. ''
Jacomien Davidson
"Hiermee wil ek graag my dankbaarheid uitspreek vir die geleentheid wat ek ontvang het om saam met my gade die kongres te kon bywoon. Die ervaring was werklik spesiaal. Die absolute professionele voorbereiding ten opsigte van administrasie asook die persoonlike ingesteldheid teenoor die ontvangers van die toekennings was indrukwekkend. Baie dankie vir die erkenning van die werk wat opvoeders doen, dit skep nederige dankbaarheid vir die taak wat God aan my toevertrou het."
E Havenga
''The manner of questions are spot on and one can only hope responses will fast and reliable... New website is highly informative ''
ShamielITIO Mohamed
''Ek wil graag net persoonlik dankie se vir ''n wonderlike Saterdag. Dit was absoluut die moeite werd!
Julle verwelkoming, fantastiese sprekers, middagete, geskenkpakkie en nog 'n wegneem kospakkie was uit die boonste rakke. Dis n voorreg om lid van die SAOU te kan wees.
Dankie en sterkte vir dit waarvoor julle staan en die puik diens wat ons as lede ontvang.''
Sunet Sanders
''My ervaring met SAOU is uitstekend omdat - om dit sommer plein en reguit te sê - in al die jare wat ek SAOU opleidings bygewoon / (Zoom) was nie een ooit 'n mors van tyd nie. Dit is altyd baie insiggewend en interessant. Ek leer ongelooflik baie by die aanbiedings. Baie, baie dankie vir julle puik diens. Ek waardeer dit opreg. Somtyds is dit moeilik om alles ingepas te kry, om na die opleidings te luister maar ek probeer maar altyd 'n plan maak om dit by te woon. Gaan voort met die goeie werk! Baie dankie'' Mathilde van Niekerk
''My ervaring met die SAOU was uitstekend omdat my vrae altyd vlugtig en deeglik beantwoord word. Ek voel vry om enige kwessie met die SAOU te bespreek en ek voel veilig sowel as beskermd wanneer ek kontak maak. Ek voel dat die SAOU as 'n uitstekende ondersteuningsnetwerk vir my dien en ek is nie seker dat ek onderwys, en die politiek daaragter, sou kon hanteer sonder 'n unie met wie ek so vertroud voel nie. Baie dankie!''
Karla du Toit
I got the answers to my questions and there was additional information I could browse on for more information.
Proudy Dlamini
Baie dankie vir alles wat julle alles vir my gedoen het hierdie jaar gedoen het .. al die dinge wat gesorteer het..al die help.. al die ondersteuning... Julle is puik...
Geniet julle vakansie!
Anneke Oberholzer
All Rights Reserved