Closing date for applications: 31 May 2024
Die SAOU het geluister en ‘n nasionale komitee is getaak om dienslewering aan TVET-lede te verbeter en na ‘n hoër vlak te neem.
Hierdie komitee gaan onder andere op die volgende aspekte fokus op die unie se dienslewering aan TVET-lede op te skerp:
• Samestelling van ‘n gefokusde brosjure
• Die vestiging van unieke kommunikasiekanale met TVET-lede binne elke provinsie
• Kommunikasie gefokus op TVET-lede
• Bemagtiging en opleiding (sig- en virtuele geleenthede)
• “Icon” op webtuiste gefokus op hierdie lede
• Verbeterde betrokkenheid by TVET-aangeleenthede binne die onderskeie provinsies.
Hester Human
SAOU DIENSSENTRUM
T: +27 12 023 1333
W: +27 76 127 1921
E: saou@saou.co.za
Lidmaatskapnavrae
SAOU HOOFKANTOOR
T: +27 12 436 0900
F: +27 12 348 9658
F: +27 12 348 8421
F: +27 86 687 2476
Alle regte voorbehou