Ek bevestig dat ek die bepalings en voorwaardes hier onder gelees het en my toestemming daartoe aanteken.
Die SAOU is onderworpe aan die POPI-wet 4 van 2013 en onderneem om persoonlike inligting te beskerm en om sulke inligting slegs te gebruik vir doeleindes wat verband hou met lidmaatskap van die SAOU-fokusgroepe. Dit kan die verskaffing of versending van inligting aan lede insluit rakende sake van indiensneming, professionele ontwikkeling en dienste wat deur die Unie aangebied word.