Die SAOU lewer ‘n gefokusde diens aan internskappe.
Ons help met alledaagse onderwysprobleme, gee raad hoe om werkslas te verlig, konflik te hanteer, dissipline te handhaaf en ook hoe om professionele verhoudings met personeel, ouers en leerders te handhaaf. SAOU Regsafdeling staan gereed met regsverwante advies en hulp t.o.v. kontrakte. Ons bied gratis virtuele opleidingsgeleenthede wat temas aanraak soos SARO registrasie, opstel van CV’s en klaskamerbestuur en nog vele meer.
Gefokusde inligting word geplaas op ons SAOU-webblad, insluitend ‘n Vakante Onderwysposte-funksie, ‘n studente FB-groep, e-Tail met studente produkte en ook Telegram en WhatsApp groepe waar gefokusde inligting spesifiek met hulle gedeel kan word.
Loreen Jordaan
021 914 2441
loreenj@saou.co.za
SAOU DIENSSENTRUM
T: +27 12 023 1333
W: +27 76 127 1921
E: saou@saou.co.za
Lidmaatskapnavrae
SAOU HOOFKANTOOR
T: +27 12 436 0900
F: +27 12 348 9658
F: +27 12 348 8421
F: +27 86 687 2476
Alle regte voorbehou