‘n Nasionale komitee is getaak om dienslewering aan Admin- groep lede na ‘n hoër vlak te neem.
Hierdie komitee het na aanleiding van ‘n behoefte-opname voltooi deur Admin-lede, op die volgende innoverende inisiatiewe besluit waarop gefokus gaan word, onder andere:
• Kommunikasie gefokus op Admin-lede
• Samestelling van ‘n gefokusde brosjure
• WhatsApp-groepe vir admin-lede in elke provinsie
• Bemagtiging en opleiding (sig- en virtuele geleenthede)
• “Icon” op webtuiste gefokus op hierdie lede
• Nasionale bederfdag – voorstel tans ‘n virtuele geleentheid
• SAOU-toekenning soortgelyk soos die aan “National Teachers Awards” vir opvoeders
SASAMS data indiening en Valistractor
Nuusflits Admin Personeelprojek vir 2021 >>
Appendices A to H4 to COLA 2021
SAOU DIENSSENTRUM
T: +27 12 023 1333
W: +27 76 127 1921
E: saou@saou.co.za
Lidmaatskapnavrae
SAOU HOOFKANTOOR
T: +27 12 436 0900
F: +27 12 348 9658
F: +27 12 348 8421
F: +27 86 687 2476
Alle regte voorbehou